#Sterfstof

Sterstof is ‘n Cordis Trust inisiatief om met blootstelling en erkenning ‘n “nebula” om woordkunstenaars te skep. Hierdie kreet beaam ook die behoefte om raakgesien te word in die newel van ont(mis)kenning.