Cordis
Unieke nuwe reeks wil lees aanwakker
Michelle sal by Droombos beskikbaar wees om veral met ouers te gesels hoe dié reeks hulle kinders kan help....
- January 11, 2024
Gedigte is platform om ongesproke en maatskaplike kwessies aan te spreek
Lluyle, het in 2022 ‘n Wes-Kaapse Jong Skrywer van die Jaar-nominasie verwerf, en vanjaar is hy genomineer as Mees...
- January 11, 2024
Skilderye van die begaafde Oos-Kaapse kunstenaar Deon Lemmer by Droombos
Ons is bevoorreg dat skilderye van die begaafde ontslape Oos-Kaapse kunstenaar Deon Lemmer, môre (Saterdag, 16 Desember 2023), by...
- January 11, 2024
Voorreg: Jan Swanepoel met “belewenisse van ’n latinis” by Droombos
Een van Suid-Afrika se bekendste digters, Jan Swanepoel, gaan Saterdag, 16 Desember 2023, by Droombos se Kersfees-Kuns-Inni-Bos net buite...
- January 11, 2024
Filosoof-digter-skrywer innoveer met digkuns-ervaring
Digkuns lewe. En daarvoor sorg die innoverende benadering van mense soos die filosoof-digter-skrywer en onderwyskundige Thomas Campher met sy...
- January 11, 2024
Piet Pompies transformeer tot Pieter Rischmuller: Reis vanaand by Droombos saam
Die voormalige hoofsanger van die dinamiese, skreeusnaakse groep DJ Ossewa, Pieter Rischmuller, AKA Piet Pompies, het in 2014 besluit...
- January 11, 2024
Dié sanger-liedjieskrywer Bacchus Nel skryf hy het meer as een Damaskus-ervaring gehad.
Eens op ‘n katastrofiese dag het ‘n klein Volkswagen Kewer se paaie met ‘n vragmotor gekruis en ‘n einde...
- January 9, 2024
Heldhaftige Abel Knobel gaan drome-skep by Droombos-Droomtyd-vertoning
Die veelsydige sanger, liedjieskrywer en akteur, Abel Knobel se “Droombos-Droomtyd” konsert gaan die gehoor saamneem om die ou jaar...
- January 9, 2024
Die multi-bekroonde Petronel Baard lei 2024 in met “The Broadway Show
Die multi-bekroonde Petronel Baard gaan vir ’n hoogtepunt van vermaak sorg met haar vertoning “The Broadway Show” op Woensdag,...
- January 9, 2024






