Die Boektuiste gebruik die kuberruimte as platform om ‘n fisiese ruimte na te boots waar besoekers heerlik kan saamkuier en inligting uitruil oor taal- en boekverwante onderwerpe.