Bevordering van geestelike media.

Bevordering van geestelike media
Bevordering van geestelike media en publikasies ter ondersteuning van geloof, in tye van nood en vir die sin van die lewe. Dit sluit ook die Orde van die Lamp toekenning in.
Orde van die Lamp
Toekennings aan instansies en individue vir besondere bydraes tot die uitdra van die boodskap van hoop.
Virtuele Boodskap
Fasiliteer projekte om die Boodskap van Hoop op sosiale- en digitale platforms te vergestalt.
“Cordis Trust slaag daarin om mense te bemagtig om hulle projekdrome te laat werklikheid word!”
Ronell Bezuidenhout
“Ek was totaal stomgeslaan. As ’n mens net jou werk gedoen het en iemand kom dan en sê dankie, is dit lekker.”
Pieter Fourie








