‘n Doelwit van Cordis Trust is die bevordering van geestelike media en publikasies ter ondersteuning van geloof, in tye van nood en vir die sin van die lewe. Dit sluit ook die Orde van die Lamp toekenning in.

Orde van die Lamp


Toekennings aan instansies en individue vir besondere bydraes tot die uitdra van die boodskap van hoop

Virtuele Boodskap


Fasiliteer projekte om die Boodskap van Hoop op sosiale- en digitale platforms te vergestalt.

“Cordis Trust slaag daarin om mense te bemagtig om hulle projekdrome te laat werklikheid word!”

Dr. Ronell Bezuidenhout, teoloog en skrywer.