Uitgewer van nispublikasies in skeppende Afrikaans

Cordis Trust het van 2011 tot 2023 tientalle NISPUBLIKASIES IN AFRIKAANSE WOORDKUNS uitgegee. Van die publikasies is:


Sonstorie-digreis Gelykmaker
2020 : Saamgestel deur Fanie Marais


God die groot digter
2020 : Saamgestel deur Chrisna Beuke-Muir Land onder Woorde


Met my hand op my hart.
2019 : Met my hand op my hart van Cas Vos


God die groot digter
2019 : Ligsloper van Berdehan Brand


Padkamp Stories
2019 : Pad kamp stories van Amanda Greeff


Roetland
2019 : Roetland van Alida Marais



Samestellings deur Fanie Marais
2019 : Gesigte in die spieël, Kom ons droom, Liewe Ma, Speel toneel, Wending en Om te leef


Hooflyn
2018 : Hooflyn van Fanie Marais


Sonstorie
2018: Sonstorie saamgestel deur Fanie Marais


The Scourge of the Kaiserbird
2017 : The scourge of the kaiserbird van Koos Marais


Aantekeninge teen die skemeruur
2017 : Aantekeninge teen die skemeruur van Clinton du Plessis


God die groot digter
2016 : God die groot digter van Cas Vos


Die Keiservoël oor Namaland
2016 : Die Keiservoël oor Namaland van Koos Marais


Fragmente uit die Odusseia
2016 : Fragmente uit die Odusseia van Cas Vos


Laat daar lig wees
2016 : Laat daar lig wees van Gawie Pistorius


‘n Vlerkslag van kleur
2016 : ‘n Vlerkslag van kleur van Fransi Nieuwoudt


Wit Afrikaanse man
2016 : Wit Afrikaanse man van Neels Jackson


Triptiek
2015 : Triptiek van Stef Kruger


Delirium
2015 : Delirium van Erna-Jo Kritzinger


Boekstaaf
2015 : Boekstaaf van Nini Bennett


Die tweede lyf
2015 : Die tweede lyf van Andre Viljoen


Wonder
2014 : Wonder van Myra Lochner


Nomade Gedigte
2014 : Nomade gedigte van Johann Lodewyk




Trilogie: Meetkunde, Swanesange en Nalewe
2014 : Trilogie: Meetkunde, Swanesange en Nalewe van Mellet Moll


Floriskoop
2014 : Floriskoop van Nicolette van der Walt


Wolk land
2013 : Wolk land van Carina Stander


Die verskil is Jesus
2013 : Die verskil is Jesus van Chris Botha


Oppad met Afrikaans
2013 : Oppad met Afrikaans van Floris Brown


Oorlopers
2013 : Oorlopers van Ian Raper


Rooswater
2012: Rooswater: Bloemlesing van Helena Liebenberg


In die bloute (digbundel)
2012: In die bloute (digbundel) van Johann Lodewyk Marais (Orde van die goue Pen- prys)


Plautus praat vlot Afrikaans
2012: Plautus praat vlot Afrikaans van wyle Jan Scholtemeijer, vier komedies uit Latyn vertaal (Geborgde publikasie)


Kodeks (digbundel)
2011: Kodeks (digbundel) van Nini Bennett (Geborgde publikasie)








