Threis (Gedrukte formaat)

R150,00

R150 per bundel en R70 koerier-fooi afgelewer by enige adres in Suid-Afrika ongeag hoeveel bundels jy koop.

Indien jy jou bundel op Mosselbaai, Hartenbos, Groot-Brakrivier of in George kan afhaal, is daar geen aflewerkoste nie.

Om te bestel klik op “Add to cart”, gaan dan na “View Cart” en dan na “Check Out”.

Category:

Description

R150 per bundel en R70 koerier-fooi afgelewer by enige adres in Suid-Afrika ongeag hoeveel bundels jy koop. 

Indien jy  jou bundel op Mosselbaai, Hartenbos, Groot-Brakrivier of  in George kan afhaal, is daar geen aflewerkoste nie. 

“Threis” is Johan Rabie Murray se derde digbundel.  Die woord “threis” is  ‘n hipotetiese konstruksie van ‘drie’ in Goties.  Die bundel bevat 300  puntgedigte, waaronder aforismes, haikoes en epigramme.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Threis (Gedrukte formaat)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Start typing and press Enter to search